Wednesday, May 12, 2010
VCSV PERSONEEL SE 'WILDE STAPTOG'!
LIMPOPO. Die VCSV se provinsiale personeel het onlangs weer hulle jaarlikse vergadering gehad. Onder leiding van die Hoekie se personeel in die Noordweste, moes 'n mens maar verwag het om 'n groot verrassing te kry. Na 'n lang geheimhouding van hoe presies die vergadering gaan lyk hierdie jaar, het niemand kon droom dat dit 'n staptoer deur 'n wildplaas propvol wilde diere sal wees nie.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment